Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

al die manne wat My Gemanifesteerde Teenwoordigheid en My tekens gesien het, wat Ek in Mitzrayim en in die woestyn gedoen het en My nou hierdie tien maal getoets het en nie gehoorsaam was aan My stem nie,

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:22 in konteks