Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 14:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle sal dit aan die inwoners van hierdie land sê. Hulle het gehoor dat U, יהוה, tussen hierdie volk is; dat U, יהוה, van aangesig tot aangesig aan hulle verskyn; dat U wolk oor hulle staan en U in ’n wolkkolom voor hulle uitgaan bedags en in ’n vuurkolom in die nag.

Lees volledige hoofstuk Numeri 14

Kyk Numeri 14:14 in konteks