Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Miryam en Aharon het teen Moshe gepraat vanweë die Kushietiese vrou wat hy getrou het, want hy het ’n Kushietiese vrou getrou

2. en hulle het gesê: “Het יהוה werklik alleen deur Moshe gepraat? Het Hy nie ook deur ons gepraat nie?” יהוה het dit gehoor.

3. Nou, die man Moshe, was baie nederig, meer as al die mense op die oppervlakte van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Numeri 12