Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volk het rondgegaan en dit bymekaargemaak en op maalstene gemaal of in vysels gestamp, dit in panne gekook en koeke daarvan gemaak. Die smaak daarvan was soos die smaak van koeke gebak in olie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:8 in konteks