Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Twee manne het egter in die kamp agtergebly: die naam van die een was Eldad en die naam van die ander Medad en die Gees het op hulle gerus. Hulle was onder die wat opgeskrywe was, maar het nie uitgegaan na die Tent toe nie en hulle het in die kamp geprofeteer.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:26 in konteks