Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die volk moet jy sê: ‘Sonder julle af teen môre en julle sal vleis eet, want julle het in die ore van יהוה gehuil en gesê: ‘Wie sal vir ons vleis gee om te eet, want dit het goed met ons gegaan in Mitzrayim?’ יהוה sal daarom vir julle vleis gee en julle sal eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:18 in konteks