Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Moshe: “Bring vir My sewentig manne uit die oudstes van Yisra’el bymekaar, van wie jy weet dat hulle oudstes van die volk en toesighouers oor hulle is. Bring hulle na die Tent van Ontmoeting en laat hulle daar by jou staan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:16 in konteks