Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het van die berg van יהוה af vertrek op ’n reis van drie dae met die verbondsark van יהוה wat vir die drie dae se reis voor hulle uit getrek het om vir hulle ’n rusplek uit te soek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:33 in konteks