Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het vir Hovav, die seun van Re’u’el, die Midyani, skoonvader van Moshe, gesê: “Ons trek na die plek waarvan יהוה gesê het: “Ek sal dit vir julle gee. Trek saam met ons en ons sal jou goed behandel, want יהוה het goed oor Yisra’el belowe.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:29 in konteks