Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom nou, ons God, die groot, die magtige en die afgesonderde God, wat verbond en waarheid onderhou, laat al die swaarkry wat oor ons, oor ons konings, oor ons prinse, oor ons priesters, oor ons profete, oor ons vaders en oor U hele volk gekom het vanaf die dae van die konings van Ashur tot vandag toe, nie verborge wees vir U nie.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:32 in konteks