Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het versterkte stede en ’n vrugbare land ingeneem, huise besit vol allerhande goeie dinge, uitgegroude putte, wingerde en olyfbome en vrugtebome in oorvloed. Hulle het geëet en is versadig en het ryk geword en hulle verheug in U groot goedheid.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:25 in konteks