Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder het U aan hulle die koninkryke van die ander nasies gegee en die land onder elke man verdeel. Hulle het die land van Sigon en die land van die koning van Heshbon, die land van Og, koning van Bashan, in besit geneem.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:22 in konteks