Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het geweier om gehoorsaam te wees en ook nie gedink aan U wonders wat U tussen hulle gedoen het nie, maar het hulle verstand wil en emosie na hulle bose dade gedraai. Tog is U ’n God wat gereed is om vry te spreek, vol omgee en onverdiende guns, stadig om kwaad te word en gereed om na versoeke te luister en U het hulle nie verlaat nie.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:17 in konteks