Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 9:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U het aan hulle U afgesonderde Shabbat bekend gemaak, asook opdragte, instellings en wette, wat U deur U dienskneg Moshe beveel het.Yog 6:31 en water uit ’n rots laat uitkom vir hulle dors en aan hulle belowe dat hulle sou ingaan en die land in besit neem wat U hand met ’n eed aan hulle belowe het,

Lees volledige hoofstuk Negemyah 9

Kyk Negemyah 9:14 in konteks