Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 8:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ook dag vir dag, van die eerste dag af tot die laaste dag toe, gelees uit die boek van die wet van יהוה en hulle het sewe dae lank fees gehou en op die agtste dag was ’n ernstige byeenkoms, volgens wat geskryf is.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 8

Kyk Negemyah 8:18 in konteks