Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 8:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en dat hulle alles moes hoor, luister en doen wat Moshe in die boek van die wet geskryf het. Die boodskappers het in al die stede en in Yerushalayim verkondig en gesê: “Gaan op in die berge en bring olyftakke, okkerneuthouttakke, palmtakke, takke van sitroenbome en wilgertakke en maak hutte soos geskrywe is in die boek van die wet van Moshe.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 8

Kyk Negemyah 8:15 in konteks