Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 6:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy het ook profete aangestel om oor jou in Yerushalayim te profeteer en te sê: ‘Let op, daar is ’n koning in Y’hudah!’ Nou sal dit aan die koning rapporteer word volgens hierdie woorde. Kom nou en laat ons saam beraadslaag!”

Lees volledige hoofstuk Negemyah 6

Kyk Negemyah 6:7 in konteks