Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 6:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek in die huis van Sh’ma’yah, die seun van D’layah, die seun van M’heitav’el gegaan, wat my van werk verhinder het en hy sê vir my: “Laat ons ontmoet in die huis van God, binne-in die tempel en laat ons die deure van die tempel toesluit, want hulle kom om u dood te maak, ja, hulle kom in die nag om u dood te maak.”

Lees volledige hoofstuk Negemyah 6

Kyk Negemyah 6:10 in konteks