Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ons koop ons broers van Y’hudah vry wat aan die nasies verkoop was, beide hulle en hulle kinders en sal julle selfs ’n man vat as waarborg vir sy broer?” Ek het daarom op hulle geskree en vir hulle gesê: “Sal julle ook julle broers verkoop?” Toe was hulle stil en het my nie geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:8 in konteks