Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 5:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ook hulle wat gesê het: “Ons vlees is soos die vlees van ons broers en ons kinders is soos hulle kinders en let op, ons dwing ons seuns en ons dogters om slawe te wees en sommige van ons dogters is reeds slavinne en tog lig hulle nie hul hande in protes voor God nie en ons lande, ons wingerde en ons besittings word vir ander mense gegee.”

Lees volledige hoofstuk Negemyah 5

Kyk Negemyah 5:5 in konteks