Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sanvallat, Toviyah, die Arabiere, die `Ammoniete en die Asdodiete hoor dat ’n tyd vir die voltooiing van die mure van Yerushalayim vasgestel is en dat die skeure begin om toegemaak te word, was hulle baie omgekrap.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 4

Kyk Negemyah 4:7 in konteks