Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 3:6-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Die Tweede (Ou)poort is deur Yoyada, die seun van Paseag en Meshullam, die seun van B’sodyah, reggemaak; hulle het ook die balke daarvan gelê en sy deure en sy sluitbalke en sy grendels ingesit.

7. Langs hulle het M’latyah, die Giv’oniet, Yadon, die Meronotiet, die manne van Giv’on en Mitzpah reggemaak. Hulle het ook ’n troon vir die goewerneur van die gebied wes van die Eufraat gemaak.

8. Langs hulle het `Uzi’el, die seun van Harhayah, die goudsmede, reggemaak. Langs hulle het Hananyah, die parfuummakers, reggemaak en hulle het Yerushalayim verlaat toe die muur goed verleng was.

9. Langs hulle het Yirmeyahu, die seun van Hur, goewerneur van Yerushalayim reggemaak.

10. Langs hulle het Y’da’yah, die seun van Harumaf en die heerser van sy huis reggemaak en langs hom het Hattush, die seun van Hashavn’yah, reggemaak.

11. Malkiyah, die seun van Harim en Hashuv, die seun van Pagat-Mo’av, het die ander seksie reggemaak en die toring wat oor was.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 3