Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 3:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Langs hulle het M’remot, die seun van Uriyah, die seun van Hakkotz, reggemaak. Langs hulle het Meshullam, die seun van Berekhyah, die seun van Mesheizav’el, reggemaak en langs hulle het Tzadok, die seun van Ba’ana, reggemaak.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 3

Kyk Negemyah 3:4 in konteks