Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 3:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Ná hom het Malkiyah, een van die goudsmede, reggemaak tot by die huis van die tempelknegte en die handelaars in kruie-medisyne.

32. Oorkant die poort aan die verste end en sover as die afgaan van die hoek wat draai na die Skaapspoort, het die goudsmede en die handelaars in spesery-medisyne reggemaak.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 3