Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 2:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en ek en die manne wat saam met my gekom het, het opgestaan in die nag en ek het niemand vertel wat my God in my verstand, wil en emosie gegee het om in Yerushalayim te doen nie en daar was ook geen dier by my nie, behalwe die dier waarop ek gery het.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 2

Kyk Negemyah 2:12 in konteks