Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 2:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het dit gebeur in die maand Nisan (1ste Maand) van die twintigste jaar van Artag’shashta, die koning, dat ek wyn voor die koning bedien het en ek het die wyn opgetel en aan die koning gegee. Ek was nog nooit vroeër bedroef in sy teenwoordigheid nie;

Lees volledige hoofstuk Negemyah 2

Kyk Negemyah 2:1 in konteks