Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:29-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Onthou my, o my God, aangaande hulle wat oorgebly het van die priesterdom en die verbond van die priesters en die Leviete.

30. So het ek hulle gereinig van al die ander nasies en hulle in hulle dienswerk aangestel, beide die priesters en die Leviete, elkeen in sy werk,

31. asook om die geskenk offers en die afgesonderde dinge in hulle vasgestelde tye te bring en vir die feeste en vir die eerstevrugte. Onthou my, o my God, ten goede!

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13