Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het met hulle geargumenteer en hulle vervloek en sommige van hulle geslaan en hulle hare uitgepluk en ander by God laat sweer en gesê: “Julle mag nie julle dogters aan hulle seuns gee en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir julleself vat nie!2 Kon 23:13

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:25 in konteks