Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het aan die Leviete opdrag gegee om hulleself te reinig en dat die wagte en die poortwagters moet kom om die poorte op te pas om die Shabbat af te sonder. O my God, onthou my ook hieroor en spaar my as gevolg van die oorvloed van U onverdiende guns.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:22 in konteks