Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek teen hulle getuig en vir hulle gesê: “Waarom kom julle nie in by die poort in die muur terwyl die son nog hoog is nie? As julle weier om hierdie opdrag uit te voer sal ek julle straf.” Van daardie dag af aan het hulle nie meer op die Shabbat ingekom nie.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:21 in konteks