Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer die poorte van Yerushalayim voor die Shabbat oop was, het ek beveel dat die poorte gesluit moes word en beveel dat hulle nie oopgemaak sal word tot ná die Shabbat nie. Ek het sommige van my diensknegte by die poort geplaas sodat daar geen vrag op die Shabbat ingebring sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:19 in konteks