Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie dae het ek in Y’hudah hoofpaaie vol verkeer gesien op die Shabbat en mense wat donkies met vragte gelaai bring, asook vragte van wyn, druiwe, vye en allerhande vragte goed wat hulle op die Shabbat in Yerushalayim inbring. Ek het teen hulle getuig dat hulle nie voorsiening mag verkoop nie

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:15 in konteks