Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 13:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het Shelemyah, die priester, Tzadok, die skrywer en P’dayah, uit die Leviete, oor die skatkamers aangestel en saam met hulle: Hanan, die seun van Zakur, die seun van Mattanyah omdat hulle getrou geag is en hulle is deur die lot verkies om leiers te wees oor hulle broers.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 13

Kyk Negemyah 13:13 in konteks