Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 12:15-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Harim, `Adna, M’rajot, Helkai,

16. `Iddo, Z’kharyah, Ginton, Meshullam,

17. Agiyah, Zikhri, Minyamin, Mo’adyah, Piltai,

18. Bilga, Shamua, Sh’ma’yah, Y’honatan,

19. Yoyari, Matnai, Y’da’yah, `Uzi,

20. Sallai, Kallai, `Amok, `Ever,

21. Hilkiyah, Hashavyah, Y’da’yah en N’tan’el.

22. Wat die Leviete betref, in die dae van Elyashiv, Yoyada, Yoganan en Yadua is die hoofde van die vaders opgeskryf, asook die priesters tot by die regering van Daryavesh, die Persiër.

23. Die nageslag van Levi, die hoofde van die vaders, is opgeskryf in die boekol van die kronieke tot by die dae van Yoganan, die seun van Elyashiv.

24. Die leiers van die Leviete was: Hashavyah, Sherevyah en Yeshua, die seun van Kadmi’el, met hulle broers oorkant hulle om te lofprys en te dank, volgens die bevel van Dawid, profeet van יהוה, beurt oorkant beurt:

25. Mattanyah, Bakbukyah en `Ovadyah. Meshullam, Talmon en `Akkuv was poortwagters wat wag gehou het by die poorte.

26. Hulle was in die dae van Yoyakim, die seun van Yeshua, die seun van Yotzadak, in die dae van Negemyah, die goewerneur en van `Ezra, die priester en skrifgeleerde.

27. Toe die muur van Yerushalayim klaar was, het hulle die Leviete bymekaargemaak in al hulle plekke, om hulle na Yerushalayim te bring om die inwyding met vreugde en lofliedere met uitgestrekte hande, met gesang, simbale en harpe te vier.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 12