Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 11:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

P’tagyah, die seun van Mesheizav’el, van die nageslag van Zerag, die seun van Y’hudah, was in bevel van wat ook al die koning beveel het, aangaande elke persoon en oor die tel van die mense

Lees volledige hoofstuk Negemyah 11

Kyk Negemyah 11:24 in konteks