Ou Testament

Nuwe Testament

Negemyah 11:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hoofde van die Leviete: Mattanyah, die seun van Mikhah, die seun van Zavdi, die seun van Asaf, die leier onder die Y’hudahiete om die danksegging in gebed te begin en Bakbukyah, die tweede in rang tussen sy broers en `Avda, die seun van Shamua, die seun van Galal, die seun van Y’dutun.

Lees volledige hoofstuk Negemyah 11

Kyk Negemyah 11:17 in konteks