Ou Testament

Nuwe Testament

Nagum 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(2:14) “Let op, Ek is teen jou,” verklaar יהוה-Tzva’ot. “Ek sal jou strydwaens in rook laat opgaan, ’n swaard sal jou jong leeus verslind; Ek sal jou prooi afsny van die land af en die stem van jou boodskappers sal nie meer gehoor word nie.”

Lees volledige hoofstuk Nagum 2

Kyk Nagum 2:13 in konteks