Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(5:6) dan sal die wat van Ya’akov oorbly onder baie volke wees soos dou vanaf יהוה, soos reënbuie op plante, wat nie vir die mens wag of vertoef vir die seuns van die mens nie.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 5

Kyk Mikhah 5:7 in konteks