Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 5:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(5:3) Hy sal opstaan en Herder wees in die sterkte van יהוה, in die majesteit van die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, Sy God en hulle sal bly, want in daardie tyd sal Hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 5

Kyk Mikhah 5:4 in konteks