Ou Testament

Nuwe Testament

Mikhah 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê daarom: “Let op, Ek beplan ’n katastrofe teen hierdie familie, waaruit julle jul nekke nie sal kan uittrek nie en julle sal nie trots kan rondloop nie, want dit sal ’n bose tyd wees.

Lees volledige hoofstuk Mikhah 2

Kyk Mikhah 2:3 in konteks