Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 3:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal Ek naderkom na julle toe vir oordeel en Ek sal ’n vinnige Getuie wees teen die towenaars, teen die egbrekers, teen die wat vals sweer, teen die wat die dagloner in sy loon, die weduwee en die wees onderdruk en teen die wat die vreemdeling wegwys en My nie respekvol vrees nie,” sê יהוה-Tzva’ot,Ya’a 1:17 daarom is julle, seuns van Ya’akov, nie verteer nie.

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 3

Kyk Mal'akhi 3:5 in konteks