Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle wat יהוה vrees met mekaar gepraat en יהוה het aandag gegee en gehoor en ’n boek van herinnering is voor Hom geskryf vir dié wat יהוה respekvol vrees en Sy Karakter en Outoriteit (Naam) hoog ag.

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 3

Kyk Mal'akhi 3:16 in konteks