Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 3:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. dan sal Ek die vreter vir julle bestraf sodat dit nie die opbrengs van die grond sal vernietig nie en ook sal julle wingerdstok op die land nie sy vrug afgooi nie,” sê יהוה-Tzva’ot.

12. “Al die nasies sal julle geseënd noem, want julle sal ’n genotvolle land wees,” sê יהוה-Tzva’ot.

13. “Julle woorde teen My was arrogant,” sê יהוה. “Tog vra julle: ‘Wat het ons teen U gepraat?’

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 3