Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 3:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Let op, Ek gaan My boodskapper stuur en hy sal die pad voor My skoonmaak. Die Meester, wat julle soek, sal skielik na Sy tempel toe kom en die Boodskapper van die verbond, in Wie julle vreugde vind, let op, Hy kom,” sê יהוה-Tzva’ot,

2. “maar wie kan die dag van Sy koms verdra? Wie kan staande bly as Hy verskyn? Want Hy is soos die suiweraar se vuur en soos die seep van die wasser.

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 3