Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nie een mens wat iets van die Gees oor het, maak so nie en wat het hy gedoen terwyl hy ’n Goddelike nageslag gesoek het? Neem julle gees in ag en laat nie een verraderlik optree teenoor die vrou van sy jeug nie,

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 2

Kyk Mal'akhi 2:15 in konteks