Ou Testament

Nuwe Testament

Mal'akhi 1:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer julle egter die blinde as offer aanbied, is dit nie boos nie? Wanneer julle die kreupele of sieke aanbied, is dit nie boos nie! Hoekom dit nie aan julle goewerneur offer nie! Sal hy gelukkig wees met julle of julle goedgesind ontvang?” vra יהוה-Tzva’ot.

Lees volledige hoofstuk Mal'akhi 1

Kyk Mal'akhi 1:8 in konteks