Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 6:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Ek het afgeloop na die tuin van okkerneutbome om die vrug van die vallei te sien, om te kyk of die wingerdstok uitloop en of die granate bot.

12. Onbekend met my lewe, het ek gesit op die publieke wa, wat gereed was.

13. Kom terug, kom terug, o Shulamiet, kom terug, kom terug sodat ons na jou kan kyk. Wat sien julle in die Shulamiet, wat vreugdevol uitkom soos die vreugde van ’n gasvrou?

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 6