Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 6:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Waarheen het jou vriend gegaan, o mooiste onder die vroue? Waar het jou vriend afgedraai sodat ons hom saam met jou kan soek?

2. My vriend het afgeloop na sy tuin, na die beddings van speserye om te eet in die tuine en om lelies bymekaar te maak.

3. Ek is my vriend s’n en my vriend is myne; hy eet tussen die lelies.

4. Jy is mooi en begeerlik, my vriendin, lieflik soos Yerushalayim en gereken as een onder die mooistes.

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 6