Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 5:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het vir my vriend oopgemaak, maar my vriend het homself teruggedraai en was weg; my lewe het gefaal toe hy praat; toe het ek hom gesoek, maar ek kon hom nie kry nie; ek het hom geroep, maar hy het my nie geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 5

Kyk Lied van Liedere 5:6 in konteks