Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 3:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Ek sal nou opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine sal ek hom soek wat my lewe liefhet; ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie.

3. Die wagte wat in die stad rondgaan, het my gekry; ek het vir hulle gevra: “Het julle hom wat my lewe liefhet gesien?”

4. Skaars het ek by hulle verbygegaan, of ek het hom wat my lewe liefhet gevind; ek het hom vasgehou en wou hom nie los voordat ek hom gebring het in die huis van my moeder en in die binnekamer van haar wat geboorte aan my gegee het nie.

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 3